"Eendag sal daar wildeblomme deur jou krake groei"
R 21 000,00
Quantity
Liza's Art
Eendag sal daar
wildeblomme
deur jou krake groei,
in die mooiste kleure,
vir al die kere
wat jy moes val,
vir elke oomblik
wat jou hart seer was,
want elke storm
word iets mooi,
op die ou einde van die dag,
en elke einde,
is die begin
van iets besonders.
so moet nooit
vir ’n oomblik vrees,
om voluit te leef nie.
Woorde & inspirasie deur Sielseep
Size: 1220 x 910mm
Medium: oil on canvas
Year: 2026
Please allow up to 1 week after purchase to prepare shipping.
Take note: New paintings need an additional 3-4 weeks to dry before shipping.
You will receive a tracking number where you can see updates on shipping status.
After your purchase, you will be contacted by e-mail to ask for any additional shipping details, if necessary.
You are welcome to contact me via e-mail at info@lizavermaasart.co.za for any enquiries about this piece.
Alternatively, send me a message in the CONTACT section of my website





























